Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Hans Richter (12 Januarie 1919 – 5 Oktober 2008) was 'n Duitse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Blue from the Sky (1932), The Punch Bowl (1944), Vatertag (1955), en Hurra - die Firma hat ein Kind (1956).