Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Guy Middleton (14 Desember 1907 – 30 Julie 1973) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Happiest Days of Your Life (1950), Laughter in Paradise (1951), Break to Freedom (1953), en Oh! What a Lovely War (1969).