Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Gudrun Brost (6 April 1910 – 28 Junie 1993) was 'n Sweedse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Girl with Hyacinths (1950), The Virgin Spring (1960), Here Is Your Life (1966), en Hour of the Wolf (1968).