Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Gloria Grey (23 Oktober 1909 – 22 November 1947) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Bag and Baggage (1923), A Girl of the Limberlost (1924), Blake of Scotland Yard (1927), en Lucky Star (1929).