Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Glenn Frey (6 November 1948 – 18 Januarie 2016) was 'n Amerikaanse akteur en komponis. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Jerry Maguire (1996), Vertical Limit (2000), Space Cowboys (2000), en In America (2002).