Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Gertrude Berg (3 Oktober 1899 – 14 September 1966) was 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent The Goldbergs (1950) en in die televisiereekse The Goldbergs (1949), Hennesey (1959), en The Gertrude Berg Show (1961).