Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
George Macready (29 Augustus 1899 – 2 Julie 1973) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Gilda (1946), Paths of Glory (1957), The Great Race (1965), en Tora! Tora! Tora! (1970).