Gebruikerbespreking:147.110.52.117
Ek het u wysiging op die voorblad teruggedraai, daar is eerder 'n diskussie oor hierdie formulering gewees. Danielm 11:01, 9 Oktober 2005 (UTC)
U bespreking by Bespreking:Vertaalkunde[wysig bron]
Hallo 147.110.52.117, ag asb. daarop dat u bespreking na die Geselshoekie geskuif is, aangesien u kommentaar nie die betrokke artikel bespreek nie, maar eerder 'n algemene bespreking is wat in die Geselshoekie bespreek kan word. Dankie vir u bydraes. — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 15:06, 9 Februarie 2009 (UTC)
Hierdie is die besprekingsblad vir 'n anonieme gebruiker wat nog nie 'n rekening geskep het nie of wat dit nie gebruik nie. Daarom moet ons sy/haar numeriese IP-adres gebruik vir identifikasie. Só 'n adres kan deur verskeie gebruikers gedeel word. Indien jy 'n anonieme gebruiker is wat voel dat ontoepaslike kommentaar teen jou gerig is, skep 'n rekening of teken in om verwarring met ander anonieme gebruikers te voorkom. [WHOIS • RDNS • RBLs • Traceroute • Torstatus] · [RIRs: Amerika · Europa · Afrika · Asië · Latyns-Amerika/Karibië] |