Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Fred Crane (22 Maart 1918 – 21 Augustus 2008) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Gone with the Wind (1939) en The Gay Amigo (1949), en in die televisiereekse Lawman (1958) en General Hospital (1963).