Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Fay Holden (26 September 1893 – 23 Junie 1973) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Andy Hardy Gets Spring Fever (1939), Andy Hardy's Double Life (1942), Love Laughs at Andy Hardy (1946), en Samson and Delilah (1949).