Ernst Waldemar Bauer
Ernst Waldemar Bauer (MdL - Lid van die deelstaatparlement van Baden-Württemberg) Tübingen, 28 Februarie 1926 − Ostfildern, 4 Junie 2015 in Ostfildern was 'n Duitse televisie- en radiopublisis, bioloog, skrywer, dokumentêrfilmvervaardiger en politikus van die liberale party Freie Demokratische Partei (FDP).[1]
Verwysings[wysig | wysig bron]
Eksterne skakels[wysig | wysig bron]
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ernst Waldemar Bauer.