Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Erika Christensen (gebore 19 Augustus 1982) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Traffic (2000), Swimfan (2002), en Flightplan (2005), en in die televisiereeks Parenthood (2010).