Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Emma Caulfield (gebore 8 April 1973) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Darkness Falls (2003) en TiMER (2009), en in die televisiereeks Buffy the Vampire Slayer (1996).