Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Edgar Norton (11 Augustus 1868 – 6 Februarie 1953) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Dr. Jekyll and Mr. Hyde (1931), The Lady Refuses (1931), The Big Broadcast (1932), en Son of Frankenstein (1939).