Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Earle Foxe (25 Desember 1891 – 10 Desember 1973) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Trail of the Lonesome Pine (1916), Vanity Fair (1923), Union Depot (1932), en So Big! (1932).