Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Donnelly Rhodes (4 Desember 1937 – 8 Januarie 2018) was 'n Kanadese akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Butch Cassidy and the Sundance Kid (1969) en TRON: Legacy (2010), en in die televisiereekse Danger Bay (1984) en Da Vinci's Inquest (1998).