Dom Hetrakul
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Dom Hetrakul | |
Geboorte | 9 April 1976 |
---|---|
Nasionaliteit | Thais |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dom Hetrakul (gebore 9 April 1976) is 'n Thaise akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Seua jone phan seua (1998), Siamese Outlaws (2004), en Bangkok Dangerous (2008).
Filmografie[wysig | wysig bron]
Rolprente[wysig | wysig bron]
- 1998: Seua jone phan seua
- 1999: Beyond Forgiving
- 1999: Extra Legal
- 2004: Siamese Outlaws
- 2008: Bangkok Dangerous
Televisiereekse[wysig | wysig bron]
- 2017: Water Boyy: The Series