Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Dennis Arundell (22 Julie 1898 – 10 Desember 1988) was 'n Engelse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Courageous Mr. Penn (1942), The Life and Death of Colonel Blimp (1943), Meet Sexton Blake! (1945), en The Tales of Hoffmann (1951).