Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
David Calder (gebore 1 Augustus 1946) is 'n Engelse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Superman (1978), The World Is Not Enough (1999), The Mummy: Tomb of the Dragon Emperor (2008), en Rush (2013).