Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Claire Du Brey (31 Augustus 1892 – 1 Augustus 1993) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Reward of the Faithless (1917), Midnight Madness (1918), Gabriel Over the White House (1933), en Jane Eyre (1934).