Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Carla Laemmle (20 Oktober 1909 – 12 Junie 2014) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Gate Crasher (1928), The Adventures of Frank Merriwell (1936), en A Sad State of Affairs (2013).