Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Cameron Bright (gebore 26 Januarie 1993) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Birth (2004), Thank You for Smoking (2005), Running Scared (2006), en X-Men: The Last Stand (2006).