Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Brittany Daniel (gebore 17 Maart 1976) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente White Chicks (2004), Club Dread (2004), Littleman (2006), en Skyline (2010).