Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Brad Hawkins (gebore 13 Januarie 1976) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Boyhood (2014) en in die televisiereekse V.R. Troopers (1994), NCIS (2003), en Pink (2007).