Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Bibiana Beglau (gebore 16 Julie 1971) is 'n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Legend of Rita (2000), Off Beat (2004), Unter dem Eis (2005), en Luna's Revenge (2017).