Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Betty Amann (10 Maart 1905 – 3 Augustus 1990) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Asphalt (1929), In Old Mexico (1938), en Isle of Forgotten Sins (1943).