Bespreking:Ysbeer
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Ysbeer-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Ysbeer
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Bedreiging[wysig bron]
Die Engelse artikel bevat inligting oor die bedreiging van die ysbeer wat ek nie in staat is om te vertaal nie; dit behandel allerhande chemiese gifstowwe en siektes waarvan ek nie die vaagste benul het wat dit Afrikaans moet wees nie, dus het ek dit maar eerder nie bygevoeg nie. Anrie 07:06, 24 April 2007 (UTC)