Bespreking:Vrydag
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Vrydag-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Vrydag
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
- Ek stem nie saam met die Islamiese/Islamitiese verandering nie; dit is soos die verskil tussen Islamic en Islamitic. Volgens wiktionary is Islamitic in elkgeval verouder, en die aanvaarde norm is Islamic: die term "Islamiet" is ook (IMHO) verouder -- indien nie reguit aanstootlik vir hierdie mense nie -- teenoor "navolger van Islam". (Dewet, 22/10/2004 15:42 UTC)
- Die Germaanse verandering is wel reg; ek vergeet aanmekaar dat dit 'n spesiale geval is en Germanies verkeerd is. (Dewet, 22/10/2004 15:51 UTC)