Bespreking:Visarend
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Visarend-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Visarend
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Hier is een probleem tussen Nederlands en Afrikaans : ...Die visarend is die enige soort in die familie Pandionidae (visarende).. Dit is waar voor de Nederlandse definitie van de naam. De afbeelding hier is een Afrikaanse visarend en dat is een Haliaetus soort (African Fish Eagle, Haliaeetus vocifer, nl:Afrikaanse zeearend)) niet Pandion. De Nederlandse visarend heet Osprey in het Engels. Jcwf
- Dankie, Jaap. Ek het die artikel maar eerder skoongemaak. Ons kan wel die inhoud uit die geskiedenis haal en in die korrekte artikel sit. --Alias 10:21, 27 Januarie 2006 (UTC)
- Die Nederlandse visarend word in Afrikaans die visvalk genoem. Groete. Frank (kontak) 09:18, 1 Junie 2013 (UTC)