Bespreking:Verenigde State se nasionale rugbyspan
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Verenigde State se nasionale rugbyspan-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Verenigde State se nasionale rugbyspan
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Die sin maak nie sin nie...[wysig bron]
@SpesBona:, kyk asb na die sin: Die Arende het potensieel ’n reuse poel spelers aangesien baie Amerikaners Amerikaanse voetbal op hoërskool en kollege speel maar die sport op een of ander punt tydens hulle skooljare byhou. Groete! Oesjaar (kontak) 13:25, 4 Augustus 2020 (UTC)
- @Oesjaar:, dié een is moeilik. Die meeste Amerikaners speel op hoërskool en kollege Amerikaanse voetbal en hou dié sportsoort by. Hulle sport is naby aan rugby, maar hulle bly Amerikaanse voetbal speel. Hulle skakel nie oor nie. Groete. -- SpesBona 18:15, 4 Augustus 2020 (UTC)