Bespreking:Tiger I-tenk
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Tiger I-tenk-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Tiger I-tenk
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Vertaalhulp[wysig bron]
- Wat sal over engineerd in Afrikaans wees? Groete! Oesjaar (kontak) 09:26, 3 April 2020 (UTC)
- Asook: It was classified with ordnance inventory designation Sd.Kfz. Groete! Oesjaar (kontak) 10:38, 3 April 2020 (UTC)
- Sjoe, nog 'n taai enetjie: Schachtellaufwerk track suspension system of torsion bar-sprung, overlapped and interleaved main Enige raad word verwelkom! Groete! Oesjaar (kontak) 12:04, 3 April 2020 (UTC)
- Torsion bar = wringstaaf; sprung = geveer. overlapped = oorvleuel(-ende). interleaved met tussenlae. dus: interleaved spring = veer met tussenlae.
- Bron: H.J. Terblanche se Tegniese woordeboek (1964). Groete, --Aliwal2012 (kontak) 14:29, 3 April 2020 (UTC)
Gert, ek vertrou dit gaan nog goed! Jy het reeds 'm klompie motors en verwante artikels geskep; help asb om die volgende sin te vertaal: Another new feature was the Maybach-Olvar hydraulically controlled semi-automatic pre-selector gearbox. Groete! Oesjaar (kontak) 19:46, 5 April 2020 (UTC)
- 'n Verdere nuutjie was die Maybach-Olvar hidrouliesbeheerde halfoutomatiese voorkiesratkas. Groete! --Aliwal2012 (kontak) 19:53, 5 April 2020 (UTC)
Probleem net verwysing[wysig bron]
Gemeenskap: ek sukkel om hierdie verwysing te laat vertoon:
- Spielberger, Walter & Doyle, Hilary (2007). Tigers I and II and their variants. Pennsylvania: Schiffer Publishing Ltd, ISBN 978-0-7643-2780-3.
Kan iemand help asb? Groete! Oesjaar (kontak) 11:19, 1 Augustus 2020 (UTC)