Bespreking:Teems
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Teems-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Teems
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Die hoogtepunt van die Ystydperk[wysig bron]
Wat beteken die hoogtepunt van die Ystydperk? Was dit die tyd toe die ys die wydste verspreid was?
- Ek dink dit was tenminste die tyd toe gemiddelde temperature hul laagste punt bereik het. Ek het 'n wetenskaplike geografieboek oor die Britse Eilande geraadpleeg: "Tydens die kouer periodes van die Pleistoseen is die suidelike Noordsee in droë land verander. So is die Britse Eilande gedurende die laaste ystydperk deur Doggerland met die Europese vasteland verbind."
- Die wisselwerking tussen ysbedekking, wisselende seevlakke en die vertikale beweging van landmassa's is tans nog nie presies bekend nie. In elk geval was die seespieël tussen 100 en 130 m laer as vandag. --Voyageur (kontak) 23:28, 4 Augustus 2013 (UTC)