Bespreking:Taiwan (eiland)
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Taiwan (eiland)-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Taiwan (eiland)
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Ek het die kategorie "Omstrede gebiede" in plaas van "Provinsies van die Volksrepubliek China" ingevoeg. Dit is die mees diplomatieke oplossing. Hulle is de facto nie in beheer van die eiland nie, terwyl die bevolking van die Taiwan die reg op selfbeskikking en onafhanklikheid het. Nie net omdat hulle Amerikaanse en Britse kopieregwette nakom en lisensiegelde betaal as hulle Game of Thrones wil kyk nie. ;) Voyageur (kontak) 15:10, 21 Julie 2018 (UTC)