Bespreking:Sias Hoffman

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

J.P. Hoffman[wysig bron]

Die man was bekend as J.P. Hoffman, die republiek was bekend as die Republiek van die Oranje-Vrystaat en die staatshoofde was presidente, nie Staatpresidente nie. Winston (kontak) 19:57, 15 Februarie 2010 (UTC)[antwoord]

Na my beste wete was dit wel die Oranje-Vrijstaat. Afrikaans het volgens my eers kort na dit as amptelike taal in 1925 aanvaar is, die Nederlandse IJ aanmekaar begin skryf as Y. Die ander goed weet ek nie van nie. Puvircho (kontak) 06:43, 16 Februarie 2010 (UTC)[antwoord]
Ek dink dit is destyds so gespel omdat Hollands toe die spreektaal was, maar ek dink nie dit word vandag meer so gespel nie, al praat jy van die ou republiek. In my geskiedenisboeke op skool is dit nooit so gespel nie en ek het 'n Afrikaanse ensiklopedie wat dit ook Oranje-Vrystaat spel. Selfs op die Afrikaanse Wikipedia word Oranje-Vrystaat deurgaans met 'n "y" gespel. Dit is natuurlik debatteerbaar en ek is nie 'n kenner op die gebied nie. Winston (kontak) 17:20, 16 Februarie 2010 (UTC)[antwoord]
Ek is self nie 'n kenner nie. Laat dit dan maar by y vir nou. Jammer vir al die "spelfoute" (Vrijstaat). Puvircho (kontak) 17:52, 16 Februarie 2010 (UTC)[antwoord]