Bespreking:Poliomiëlitis
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Poliomiëlitis-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Poliomiëlitis
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Woordbou: hoogs...[wysig bron]
Aliwal2012, met verwysing na hierdie wysiging: ek wonder oor die woordbou van "hoogs aansteeklike". Ek sien in die AWS "hoogs intelligent(e)" as twee woorde, dus neem ek aan dit moet in hierdie geval ook so wees. Groete, Alias (kontak) 15:19, 12 Julie 2015 (UTC)