Bespreking:New Horizons

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Frank, wat is die korrekte term vir compressing van data in Afrikaans? Proeflees ook asb! Groete uit Meksiko! Oesjaar (kontak) 12:28, 16 Julie 2015 (UTC)[antwoord]

Moontlik "samepersing" van data? Groete. Frank (kontak) 14:43, 16 Julie 2015 (UTC)[antwoord]
Uit Rekenaarterme is jy korrek! Groete! Oesjaar (kontak) 15:05, 16 Julie 2015 (UTC)[antwoord]