Bespreking:Loopspruit
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Loopspruit-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Loopspruit
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Haai julle! Die teks lees Hoedspruit, die provinsie lees Mpumalanga maar die kaart wys in Limpopo! Lyk my dit is regtig loopspruit!
- Die gemors is lyk my net so vanaf die Ingelse wiki gekopieer. Ek neem aan dis die plek:
- http://www.geographic.org/geographic_names/name.php?uni=-1828254&fid=5678&c=south_africa
- Groete. Anoniem
- As dit is is dit in Mpumalanga. Oesjaar
- Dit lyk nogal so, maar oral waar ek lees praat van Gauteng. So, om eerlik te wees, ek het nie 'n idee nie!
- As dit is is dit in Mpumalanga. Oesjaar
- Nog niks wyser nie...Oesjaar