Bespreking:Kwik
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Kwik-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
|
Argiewe: 1 | |||
Daaglikse bladtrekke van Kwik
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Verkeerde periode[wysig bron]
Kan iemand dalk uitwerk hoekom die kassie wys kwik is in periode 5, terwyl hy in periode 6 aangegee word in die kassie-inligting? Hy moet in periode 6 lê (tweede van onder af). Burgert (kontak) 11:38, 25 Mei 2019 (UTC)
- O, ek sien nou, die kassie gebruik 'n tabelfoto, en die tabel is verkeerd op Commons. Dis op al die Wikipedias verkeerd. Ek het hulle laat weet. Hopelik maak iemand dit reg. Burgert (kontak) 12:00, 25 Mei 2019 (UTC)
- Probleem gefieks! Burgert (kontak) 14:45, 25 Mei 2019 (UTC)