Bespreking:Jan F.E. Celliers
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Jan F.E. Celliers-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Jan F.E. Celliers
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Oorlye[wysig bron]
Die ou is op 2 plekke dood: "oorlede 1 Junie 1940 in Harrismith" en "Op 1 Junie 1940 is hy tydens besoek aan sy dogter in Aucklandpark in Johannesburg oorlede". Volgens die Duitse frase, "alles het 'n einde, maar 'n worsie het twee!" Groete. Frank (kontak) 07:49, 16 Junie 2017 (UTC)
- As die Standard Encxyclopaedia of Southern Africa sê hy is in Johannesburg oorlede, dan is hy in Johannesburg oorlede. Morne (kontak) 14:05, 16 Junie 2017 (UTC)
- Dit lyk beter, dankie Morné. Groete. Frank (kontak) 14:23, 16 Junie 2017 (UTC)
Dis al[wysig bron]
Sy gedig, dis al:
Dis die blond, |