Bespreking:Groepsgebiedewet
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Groepsgebiedewet-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Groepsgebiedewet
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Doelwit van wetgewing[wysig bron]
Twee sinne is effens aangepas, wat in die oorspronklike vorm sou aandui dat die wetgewing 'n doelbewuste negatiewe impak op ander rasse sou hê, en dat alle ekonomies-vatbare areas aan een groep toegeken sou wees. JMK (kontak) 08:29, 14 Januarie 2011 (UTC)