Bespreking:George
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die George-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van George
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Die feit dat die artikel die oorsprong van die naam George bespreek kan dalk 'n bietjie misleidend wees in die sin dat dit 'n mens kan laat glo dat dit iets met die karakter van die dorp te doene het, terwyl die dorp inderwaarheid bloot na koning George die derde van die Verenigde Koninkryk vernoem is. --RAM (kontak) 15:33, 29 Junie 2009 (UTC)
- Indien dit waar is, is daardie inligting wat tans daar geskrywe staan nie relevant nie. Groete — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 05:17, 30 Junie 2009 (UTC)