Bespreking:Elma Potgieter
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Elma Potgieter-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Elma Potgieter
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
So Elma Potgieter skryf oor haarself! Daar is geen bron nie, ook 'n eenvoudige ding soos 'n geboortedatum nie. Seker deur die ooievaar gebring! Ek dink nie dit word toegelaat nie. Die styl is swak, sinne moet volledig uitgeskryf word. Hier is nie spasie of rekenaar beperkings nie. Groete! Oesjaar (kontak) 12:54, 21 Januarie 2019 (UTC)
- Weereens, hierdie artikel is uiter swak geskryf. Beslis nie op standaard nie en ook in Ensiklopediese styl soos verlang nie. Dit moet geskrap word. Groete! Oesjaar (kontak) 20:11, 16 Mei 2019 (UTC)