Bespreking:Drie koninkryke van Korea
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Drie koninkryke van Korea-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Drie koninkryke van Korea
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Ek het met opset dit Koninkryk gemaak, en voel dit moes so behoue gebly het. Die rede is dat dit 'n eienaam is, vir daardie spesifieke situasie in daardie tyd. Dit is nie 'n algemene drie koninkryke nie, maar die Drie Koninkryke. (Dewet 21:07, 12 11 2004 (UTC))
- Hmmm, ik zou zeggen dat "Korea" de eigennaam is (en ook "Koguryo", "Silla" enz.), deze vormden de drie koninkrijken van wat nu Korea is. Ik bedoel, als er vroeger drie koninkrijken in Korea geweest zijn, is dit dan automatisch een naam? Danielm 21:29, 12 11 2004 (UTC)
- Ek het nie noodwendig besluit wat my opinie is nie, maar miskien net 'n gedagte: die "spesifiekheid" word vir my reeds oorgedra met die gebruik van die woord "Die" in die openingsin. Word hierdie drie koninkryke gesien as 'n eenheid van daardie tyd? (afgesien van die feit dat hulle naby aan mekaar was? --Alias 21:52, 12 11 2004 (UTC)