Bespreking:Drie-eenheid
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Drie-eenheid-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Drie-eenheid
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Sê wát iets is voordat dit sê wie die woord uitgedink het[wysig bron]
'n Artikel moet darem eers sê wát iets is voordat dit sê wie die woord uitgedink het, ens. Sien gerus die Engelse en Nederlandse artikels. --Alias 08:14, 24 Februarie 2006 (UTC)
- Die artikel is ná hierdie opmerking uitgevee. --Alias (kontak) 08:53, 19 November 2018 (UTC)
Datums maak nie sin nie[wysig bron]
Hoe kan daar kommentaar op die besprekingsbladsy wees van 2006, as die artikel in 2018 geskep is? Of, hoekom sal iemand 'n besprekingsbladsy skep sonder die artikel? Rooiratel (kontak) 07:00, 19 November 2018 (UTC)
- Reg opgelet, Rooiratel! Die artikel is sedert my kommentaar van 2006 uitgevee, maar sonder dat daar 'n teken daarvan hier verskein het. Sien gerus hierdie log van die artikel: https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Spesiaal:Logboek&page=Drie-eenheid Hierdie is al die derde poging! --Alias (kontak) 08:53, 19 November 2018 (UTC)
- Dankie Alias. Nou maak dit sin. Rooiratel (kontak) 11:15, 19 November 2018 (UTC)