Bespreking:Britse en Ierse Leeus
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Britse en Ierse Leeus-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Britse en Ierse Leeus
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Wat beteken dit?[wysig bron]
Skuus, kan glad nie agterkom wat bedoel word met "die styl begin om die substansie van oorwinnings in Nieu-Seeland en Suid-Afrika te ewenaar" nie. In die 1950's het die Leeus goed gevaar met oorwinnings teen provinsies in die lande waar hulle getoer het, maar eers in die 1970's op dreef gekom met toetsoorwinnings teen die gasheerlande self. Oukei as ek dit so verander, of het die skrywer dalk 'n ander idee in die kop gehad? ;-) Mieliestronk (kontak) 17:13, 14 Desember 2019 (UTC)