Bespreking:Britse Museum
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Britse Museum-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Britse Museum
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
"Sir Hans Sloane" of "Sir Henry Sloane"[wysig bron]
Ek het om twee redes die naam "Sir Hans Sloane" met "Sir Henry Sloane" verplaas:
- Ten eerstens, waarom is sy naam vertaal? One praat nie van "Cecil Johannes Rhodes" nie, maar van Cecil John Rhodes, ook nie van "Hendrik Oppenheimer" nie, maar van Harry Oppenheimer, dus waarom is die voornaam van Sloane vertaal?
- Ten tweedens, "Hans" is 'n afkorting vir "Johannes" (in Engels "John"), nie "Hendrik" (in Engels "Harry" of "Henry") nie.
Martinvl (kontak) 20:22, 1 Januarie 2016 (UTC)
- Raadpleeg asseblief eers die Britse Museum se webtuiste. Sir Hans Sloane se ouers is al lank dood, anders kon jy hulle gevra het hoekom hulle juis dié naam vir hul seun gekies het. --Voyageur (kontak) 20:28, 1 Januarie 2016 (UTC)
- Ek het fout gemaak en ek vra verskoning.Martinvl (kontak) 22:17, 1 Januarie 2016 (UTC)
- Nee, so iets gebeur soms. Toe ek lank gelede 'n Duitse werk met dié naam in hande gekry het, het ook eers gewonder of die skrywer moontlik 'n fout gemaak of die naam sonder rede vertaal het. --Voyageur (kontak) 22:36, 1 Januarie 2016 (UTC)
- Ek het fout gemaak en ek vra verskoning.Martinvl (kontak) 22:17, 1 Januarie 2016 (UTC)