Bespreking:Bemarking
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Bemarking-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Bemarking
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Sake wat aandag benodig[wysig bron]
Twee dinge wat ek gesien het:
- "Bemarking bestaan in sy eenvoudigste vorm uit 'n ruiltransaksie" Ek het maar na "handel" verander, maar ek raai die inleiding kort meer aandag.
- "Bemarkingsteorie en praktyk is gegrond op die geloof dat 'n klant 'n produk of diens gebruik omdat hulle 'n behoefte het of omdat dit hulle 'n voordeel waarneem." Enige idees oor hoe om dit te verbeter? Ek verstaan nie wat met "voordeel waarneem" bedoel word nie. --Alias (kontak) 10:47, 27 Julie 2016 (UTC)