Bespreking:Asore
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Asore-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Asore
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Die eilande kan nie wes van Noord-Amerika en Portugal wees nie. Oesjaar
- Lyk of die probleem reeds opgelos is. Groete. Anoniem
Teks vir verdere bewerking volgens Portugese bronne uitgeplaas:[wysig bron]
tussen 36°43′N 24°46′W / 36.717°N 24.767°W en 39°56′N 31°16′W / 39.933°N 31.267°W omtrent 3600 km reg oos van Noord-Amerika, en 1500 km wes van Lissabon, Portugal.
Die argipel is (per ongeluk) in 1417 deur Portugese seevaarders herontdek waarna Portugese setlaars hulle daar vestig. Dit is tans 'n outonome gebied van Portugal.
Die eilande is 'n gewilde vakansieoord borduurkunstenaars, Oujaarsaandfeesvieringe met indrukwekkende vuurwerkvertoning, 'n aangename klimaat, mooi landskap en pragtige blomme. Voyageur (kontak) 09:45, 30 Junie 2018 (UTC)