Bespreking:Aardbewing
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Aardbewing-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Aardbewing
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Met 'beweeg stadig, dog voortdurend', moet dit nie dalk 'tog' wees ipv 'dog' nie? Bertus 09:43, 10 Jun 2005 (UTC)
- Ek glo dit is korrek gebruik so. Dit beteken dan "maar". --Alias 12:24, 11 Jun 2005 (UTC)
Laurens, kyk asb. of my wysiging van die beeldbeskrywings korrek is. --Alias 12:24, 11 Jun 2005 (UTC)
Fout[wysig bron]
Weet iemand wat die korrekte vertaling is vir 'n (geological) "fault"? Ek het gedog fout mag dalk reg wees, maar ek sien nou in een van my woordeboeke "verskuiwing". --Alias 20:57, 28 Julie 2005 (UTC)
- Miskien breuk? Ons verwys byvoorbeeld na die San-Andreas-breuk in Kalifornië en die Milnerton-breuk naby Kaapstad. -Voyageur
- Pharos gee geol. break, verskuiwing. Laurens 23:34, 29 Julie 2005 (UTC)