Bespreking:5 Junie
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die 5 Junie-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van 5 Junie
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
1944 en 1965[wysig bron]
Die datums van die volgende twee gebeurtenisse is verkeerd.
1944 – Tweede Wêreldoorlog: Geallieerde magte verower Rome op 4 Junie.
1965 – Edward Higgins White onderneem die eerste Amerikaanse ruimtewandeling vanuit Gemini IV op 3 Junie. --Gruhber 18:32, 3 Junie 2017
- Uitgevoer, dankie, die datums is reggestel! --Aliwal2012 (kontak) 19:12, 3 Junie 2017